Word ’n AfriForum-lid

Welkom by ons aanlyn deelwordproses.

Hierdie proses behels ’n paar maklike stappe:

  • Valideer jou persoonlike en bankbesonderhede
  • Stel ’n debietorder in om jou bydrae oor te betaal
  • Kry toegang tot jou pasgemaakte ledeportaal

Hou asseblief jou besonderhede en selfoon byderhand, want jy sal dit tydens jou inskrywing benodig.

As jy gereed is, klik op “Begin” hier onder.